Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » makrostruktuur
makrostruktuur [boodskap #134546] Fri, 13 November 2020 06:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
makrostruktuur
Afbreking: ma•kro•struk•tuur
Samestelling: makro- + struktuur


Selfstandige naamwoord: makrostruktuur
Meervoud: makrostrukture

Betekenis:
• Die grootskaalse of oorhoofse struktuur van iets.

Gebruik:
• 'n Diskoers of teks is slegs samehangend en verstaanbaar as dit oor 'n makrostruktuur beskik, sodat elke woord of sin semanties 'n funksie in die geheel vervul.

Antoniem:
• mikrostruktuur

Vertaling:
Engels: macrostructure
Nederlands: macrostructuur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Israeli
Volgende onderwerp: vooruitskouing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:51:30 UTC 2025