breedsprakigheid [boodskap #134543] |
Thu, 12 November 2020 19:25 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
breedsprakigheid
Afbreking: breed•spra•kig•heid
Selfstandige naamwoord: breedsprakigheid
Meervoud: breedsprakighede
Betekenis:
• Die toestand van te veel woorde gebruik om 'n boodskap oor te dra.
Gebruik:
• Breyten het sy breedsprakigheid van sy ma geërf.
Vertaling:
Engels: longwindedness
Nederlands: breedsprakigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|