vrywaring [boodskap #134541] |
Thu, 12 November 2020 16:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vrywaring
Afbreking: vry•wa•ring
Selfstandige naamwoord: vrywaring
Meervoud: vrywarings
Verkleinwoord: vrywarinkie
Meervoud van verkleining: vrywarinkies
Betekenis:
• Die handeling van vrywaar; van verpligtinge kwytskel.
• Stelling wat iemand se wetlike verantwoordelikhede beperk; skadeloosstelling.
Gebruik:
• Getuies kry soms vrywaring teen vervolging as hulle getuienis tot 'n skuldigbevinding lei.
• Het jy die produk se vrywaring gelees voordat jy die diensbepalings aanvaar het?
Afgelei:
• vrywaringswet
Vertaling:
Engels: indemnity; disclaimer
Nederlands: vrijwaring
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|