Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sentimenteel
sentimenteel [boodskap #134540] Thu, 12 November 2020 15:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sentimenteel
Afbreking: sen•ti•men•teel
Samestelling: sentiment + -eel


Byvoeglike naamwoord: sentimenteel
Vergrotende trap: sentimenteler
Oortreffende trap: sentimenteelste
Attributief: sentimentele
Partitief: sentimenteels

Betekenis:
• Wat meer op emosies/gevoelens as gesonde verstand berus.

Gebruik:
• Die Briels se liedjies was doelbewus somber en sentimenteel en is destyds deur baie as 'n verleentheid beskou.

Sinoniem:
• melodramaties
• oorgevoelig
• soetsappig
• stroperig

Verwant:
• sentimentaliteit

Vertaling:
Engels: sentimental
Nederlands: sentimenteel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nerts
Volgende onderwerp: vrywaring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:58:48 UTC 2025