| nerts [boodskap #134539] |
Do., 12 November 2020 15:22 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Nerts.
nerts
Afbreking: nerts
Selfstandige naamwoord: nerts
Meervoud: nertse
Betekenis:
• Otteragtige roofdiertjie, of die pels daarvan, van Europa (Mustela lutreola) of Amerika (Neovison vison).
Gebruik:
• Die nerts word veral in Europa en Amerika vir sy waardevolle pels geteel.
Afgelei:
• nertsmantel
Vertaling:
Engels: mink
Nederlands: nerts
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|