windskerm [boodskap #134538] |
Thu, 12 November 2020 14:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
windskerm
Afbreking: wind•skerm
Samestelling: wind + skerm
Selfstandige naamwoord: windskerm
Meervoud: windskerms
Verkleinwoord: windskermpie
Meervoud van verkleining: windskermpies
Betekenis:
• 'n Skerm wat die wind afkeer.
• Die voorruit van 'n motor.
Gebruik:
• Ons bou 'n windskerm om die groentetuin teen die oostewind te beskerm.
• 'n Getjipte windskerm moet reggemaak word voordat dit begin kraak.
Verwant:
• reënskerm
• sonskerm
Vertaling:
Engels: windscreen, wind-shield, wind barrier
Nederlands: windscherm
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|