dergelik [boodskap #134536] |
Thu, 12 November 2020 14:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dergelik
Afbreking: der•ge•lik
Byvoeglike naamwoord: dergelik
Attributief: dergelike
Partitief: dergeliks
Betekenis:
• Dieselfde as iets wat reeds genoem is.
Gebruik:
• Hy vergryp hom aan coke, tjips en dergelike lekkernye.
Sinoniem:
• dusdanig
• ooreenkomstig
• sodanig
• soortgelyk
Spelfout:
• derglik
Vertaling:
Engels: such, like, similar
Nederlands: dergelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|