statief [boodskap #134534] |
Thu, 12 November 2020 13:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
statief
Afbreking: sta•tief
Selfstandige naamwoord: statief
Meervoud: statiewe
Betekenis:
• Stabiele platform vir 'n kamera of teleskoop, gewoonlik met drie pote.
Gebruik:
• Die fotograaf monteer sy kamera op 'n statief.
Sinoniem:
• driepoot
Afgelei:
• eenpootstatief
• kettingstatief
Vertaling:
Engels: tripod
Nederlands: statief
Byvoeglike naamwoord: statief
Attributief: statiewe
Betekenis:
• (ongewoon) Wat 'n bepaalde toestand of staat beskryf, en nie 'n handeling of aksie nie.
Gebruik:
• Die woord "ken" is 'n statiewe werkwoord.
Vertaling:
Engels: stative
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|