Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vensterbank
vensterbank [boodskap #134533] Thu, 12 November 2020 10:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vensterbank.
'n Vensterbank.
vensterbank
Afbreking: ven•ster•bank
Samestelling: venster + bank


Selfstandige naamwoord: vensterbank
Meervoud: vensterbanke
Verkleinwoord: vensterbankie
Meervoud van verkleining: vensterbankies

Betekenis:
• Horisontale struktuur onder 'n venster.

Gebruik:
• Die oorspronklike idee was dat 'n vensterbank so gebou word dat dit ook as sitbank kan dien, vandaar die naam.

Afgelei:
• vensterbankversierings

Vertaling:
Engels: windowsill
Nederlands: vensterbank

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: strooitjie
Volgende onderwerp: statief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:58:42 UTC 2025