skoolbus [boodskap #134531] |
Do, 12 November 2020 09:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skoolbus
Afbreking: skool•bus
Samestelling: skool + bus
Selfstandige naamwoord: skoolbus
Meervoud: skoolbusse
Verkleinwoord: skoolbussie
Meervoud van verkleining: skoolbussies
Betekenis:
• Bus waarmee skoolkinders vervoer word.
Gebruik:
• Die skoolbus laai die kinders soggens op en smiddae weer by die aangewese bushaltes af.
Afgelei:
• skoolbushalte
Vertaling:
Engels: school bus
Nederlands: schoolbus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|