leerbaadjie [boodskap #134528] |
Wo, 11 November 2020 16:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leerbaadjie
Afbreking: leer•baad•jie
Samestelling: leer + baadjie
Selfstandige naamwoord: leerbaadjie
Meervoud: leerbaadjies
Betekenis:
• Baadjie van leer.
Gebruik:
• 'n Leerbaadjie kan as 'n mode-item of vir beskerming gedra word.
Vertaling:
Engels: leather jacket
Nederlands: leren jas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|