Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoolkous
skoolkous [boodskap #134527] Wed, 11 November 2020 16:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Wit skoolkouse.
Wit skoolkouse.
skoolkous
Afbreking: skool•kous
Samestelling: skool + kous


Selfstandige naamwoord: skoolkous
Meervoud: skoolkouse
Verkleinwoord: skoolkousie
Meervoud van verkleining: skoolkousies

Betekenis:
• 'n Kous wat skool toe gedra word, deel van skooldrag.

Gebruik:
• Ma, hier is net een skoolkous in my kas.

Vertaling:
Engels: school sock
Nederlands: schoolkous

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vraestel
Volgende onderwerp: leerbaadjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:51:19 UTC 2025