| vraestel [boodskap #134526] |
Wo., 11 November 2020 16:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vraestel
Afbreking: vrae•stel
Selfstandige naamwoord: vraestel
Meervoud: vraestelle
Verkleinwoord: vraestelletjie
Meervoud van verkleining: vraestelletjies
Betekenis:
• 'n Stel vrae wat beantwoord moet word.
Gebruik:
• Lees eers jou vraestel deur voordat jy dit beantwoord.
Afgelei:
• eksamenvraestel
• matriekvraestel
Vertaling:
Engels: question paper, exam paper, test paper
Nederlands: examenpapier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|