glasstuk [boodskap #134522] |
Wed, 11 November 2020 15:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
glasstuk
Afbreking: glas•stuk
Samestelling: glas + stuk
Selfstandige naamwoord: glasstuk
Meervoud: glasstukke
Verkleinwoord: glasstukkie
Meervoud van verkleining: glasstukkies
Betekenis:
• 'n Skerf (stuk of brok) glas.
Gebruik:
• Pasop dat die glasstuk jou nie sny nie!
Sinoniem:
• glasskerf
Vertaling:
Engels: piece of glass
Nederlands: glasscherf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|