roosblaar [boodskap #134514] |
Wed, 11 November 2020 13:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
roosblaar
Afbreking: roos•blaar
Samestelling: roos + blaar
Selfstandige naamwoord: roosblaar
Meervoud: roosblare
Verkleinwoord: roosblaartjie
Meervoud van verkleining: roosblaartjies
Betekenis:
• Die gekleurde blomblaar van 'n roos, of 'n groen baar van 'n roosboom.
Gebruik:
• Roosblare kan gedroog word om potpourri te maak.
Afgelei:
• roosblaarjellie
• roosblaarkonfyt
Vertaling:
Engels: rose‐leaf
Nederlands: rozenblad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|