dahlia [boodskap #134508] |
Tue, 10 November 2020 19:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dahlia
Afbreking: da•hlia
Selfstandige naamwoord: dahlia
Meervoud: dahlias
Verkleinwoord: dahliatjie
Meervoud van verkleining: dahliatjies
Betekenis:
• 'n Kleurvolle blomplant met ondergrondse wortelknolle in die genus Dahlia.
Gebruik:
• Die dahlia is vernoem na die Sweedse plantkundige Anders Dahl, wat die saad van die plant in 1789 uit Meksiko na Europa ingevoer het.
Afgelei:
• dahliabol
Vertaling:
Engels: dahlia
Nederlands: dahlia
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|