venyn [boodskap #134505] |
Tue, 10 November 2020 12:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
venyn
Afbreking: ve•nyn
Selfstandige naamwoord: venyn
Meervoud: –
Betekenis:
• 'n Kwetsende en lasterlike aanslag op iemand; haatlik en kwaadwillig vergif.
Gebruik:
• Ek is geskok oor die venyn en haat waarmee hy in die media aangeval word.
Afgelei:
• venynig
Spelfout:
• vernyn
Vertaling:
Engels: venom, poison
Nederlands: venijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|