plaasdam [boodskap #134504] |
Tue, 10 November 2020 11:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
plaasdam
Afbreking: plaas•dam
Samestelling: plaas + dam
Selfstandige naamwoord: plaasdam
Meervoud: plaasdamme
Verkleinwoord: plaasdammetjie
Meervoud van verkleining: plaasdammetjies
Betekenis:
• Kleinerige dam op 'n plaas om boerderybedrywighede te ondersteun.
Gebruik:
• Vars water word rustig onder die gekreun van 'n windpomp in die plaasdam ingepomp.
Vertaling:
Engels: farm dam
Nederlands: boerderij dam
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|