Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » melkbeker
melkbeker [boodskap #134501] Tue, 10 November 2020 09:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
melkbeker
Afbreking: melk•be•ker
Samestelling: melk + beker


Selfstandige naamwoord: melkbeker
Meervoud: melkbekers
Verkleinwoord: melkbekertjie
Meervoud van verkleining: melkbekertjies

Betekenis:
• 'n Beker vir melk.

Gebruik:
• Sy skink die melk uit 'n groot wit emalje melkbeker.

Vertaling:
Engels: milk jug
Nederlands: melkkan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: breedsprakig
Volgende onderwerp: merino
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:45:55 UTC 2025