Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » breedsprakig
breedsprakig [boodskap #134500] Tue, 10 November 2020 09:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
breedsprakig
Afbreking: breed•spra•kig


Byvoeglike naamwoord: breedsprakig
Vergrotende trap: breedsprakiger
Oortreffende trap: breedsprakigste
Attributief: breedsprakige

Betekenis:
• Wat te veel woorde gebruik om 'n boodskap oor te dra.

Gebruik:
• Na 'n kwartier het die breedsprakige man nog steeds nie vir ons vertel wat hy eintlik bedoel nie.

Afgelei:
• breedsprakigheid

Vertaling:
Engels: longwinded, verbose
Nederlands: breedsprakig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dadel
Volgende onderwerp: melkbeker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:47:20 UTC 2025