Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » emotief
emotief [boodskap #134498] Tue, 10 November 2020 08:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
emotief
Afbreking: e•mo•tief


Byvoeglike naamwoord: emotief
Attributief: emotiewe

Betekenis:
• Wat emosies betref of 'n emosie/gemoedstoestand uitdruk.

Gebruik:
• Die gedig se taalgebruik is uiteraard emotief.

Afgelei:
• emotiwiteit

Vertaling:
Engels: emotive
Nederlands: emotief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leuse
Volgende onderwerp: dadel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:56:25 UTC 2025