kimono [boodskap #134494] |
Mon, 09 November 2020 18:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kimono
Afbreking: ki•mo•no
Selfstandige naamwoord: kimono
Meervoud: kimono's
Verkleinwoord: kimono'tjie
Meervoud van verkleining: kimono'tjies
Betekenis:
• 'n Tradisionele Japannese kledingstuk vir mans en vrouens.
Gebruik:
• 'n Kimono is 'n los mantel of japon met wye moue wat met 'n band ('n obi genoem) vasgebind word.
Sinoniem:
• japon
• kamerjapon
Vertaling:
Engels: kimono
Nederlands: kimono
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|