kolonel [boodskap #134490] |
Mon, 09 November 2020 15:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kolonel
Afbreking: ko•lo•nel
Selfstandige naamwoord: kolonel
Meervoud: kolonels
Verkleinwoord: koloneltjie
Meervoud van verkleining: koloneltjies
Betekenis:
• 'n Hoë rang in die polisie of weermag.
Gebruik:
• Die benaming kolonel is oorspronklik gebruik vir 'n offisier wat 'n kolonne van soldate aanvoer het.
Afgelei:
• kolonel-generaal
• kolonelskap
• kolonelsrang
• luitenant-kolonel
Afkorting:
• kol.
Vertaling:
Engels: colonel
Nederlands: kolonel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|