Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » proaktief
proaktief [boodskap #134484] Sun, 08 November 2020 17:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
proaktief
Afbreking: pro•ak•tief
Samestelling: pro- + aktief


Byvoeglike naamwoord: proaktief
Vergrotende trap: proaktiewer
Oortreffende trap: proaktiefste
Attributief: proaktiewe

Betekenis:
• Wat vooraf reageer; antisipeer en voorkomend optree.

Gebruik:
• Ons moet ophou om net vure dood te slaan en begin om proaktief op te tree.

Wisselvorm:
• preaktief

Antoniem:
• reaktief

Vertaling:
Engels: proactive
Nederlands: proactief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reaktief
Volgende onderwerp: skag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:44:33 UTC 2025