Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » desperaat
desperaat [boodskap #134482] So, 08 November 2020 17:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
desperaat
Afbreking: des•pe•raat


Byvoeglike naamwoord: desperaat
Vergrotende trap: desperater
Oortreffende trap: desperaatste
Attributief: desperate
Partitief: desperaats

Betekenis:
• Sonder hoop en sonder raad.
• Iets dringend benodig.

Gebruik:
• Sy swak gedrag is eintlik 'n desperate roep om hulp.
• Hy is desperaat en sal enige werk doen om vir sy familie te kan sorg.

Sinoniem:
• radeloos
• wanhopig

Antoniem:
• hoopvol
• voorspoedig

Afgelei:
• desperaatheid

Vertaling:
Engels: desperate, despairing
Nederlands: desperaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bewuswording
Volgende onderwerp: reaktief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 02:03:17 MGT 2024