bewuswording [boodskap #134481] |
Sun, 08 November 2020 17:07 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bewuswording
Afbreking: be•wus•wor•ding
Selfstandige naamwoord: bewuswording
Meervoud: bewuswordinge, bewuswordings
Betekenis:
• Om van iets bewus te word.
Gebruik:
• Die ruimtewedloop het gelei tot 'n groter bewuswording van ons planeet en hoe broosbaar ons eintlik is.
Sinoniem:
• gewaarwording
Vertaling:
Engels: awareness
Nederlands: bewustwording
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|