Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
ruimtereisiger
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
ruimtereisiger
[
boodskap #134480
]
Sun, 08 November 2020 16:53
Leksikograaf
Boodskappe:
21014
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Ruimtereisiger in 'n ruimtepak.
ruimtereisiger
Afbreking: ruim•te•rei•si•ger
Samestelling: ruimte + reisiger
Selfstandige naamwoord:
ruimtereisiger
Meervoud:
ruimtereisigers
Verkleinwoord:
ruimtereisigertjie
Meervoud van verkleining:
ruimtereisigertjies
Betekenis:
• Iemand wat in 'n ruimteskip deur die ruimte reis.
Gebruik:
• Joeri Gagarin van die Sowjetunie was die eerste
ruimtereisiger
en het op 12 April 1961 vir 108 minute aan boord van die
Vostok 1
om die aarde gewentel.
Sinoniem:
• astronout
• kosmonout
• ruimteman
• ruimtevaarder
Vertaling:
Engels: space traveller, astronaut, cosmonaut
Nederlands: ruimtevaarder, astronaut
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
skeermes
Volgende onderwerp:
bewuswording
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Sat Jan 11 07:50:40 UTC 2025