Ons vriend... [boodskap #1722] |
Thu, 31 July 2003 18:51 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Rico is mos ons almal se vriend, en soos hy vertel het, is hy tans in
die hospitaal. Ons hoef nie verder vrae te vra of te bespreek en
bespiegel nie, maar ek het gewonder of ons dalk elke dag so paar
minute opsy kan sit en aan hom dink tot hy weer gesond genoeg is om
saam met ons hier te kom skerts en gekskeer?
Aan jou Rico - hang in there friend. Ons hou jou stoel warm.
|
|
|
Re: Ons vriend... [boodskap #1723 is 'n antwoord op boodskap #1722] |
Thu, 31 July 2003 18:56 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:fnoiivk1cn69ei7em6dkk3goqtjo4amv4h@4ax.com...
> Rico is mos ons almal se vriend, en soos hy vertel het, is hy tans in
> die hospitaal. Ons hoef nie verder vrae te vra of te bespreek en
> bespiegel nie, maar ek het gewonder of ons dalk elke dag so paar
> minute opsy kan sit en aan hom dink tot hy weer gesond genoeg is om
> saam met ons hier te kom skerts en gekskeer?
>
> Aan jou Rico - hang in there friend. Ons hou jou stoel warm.
>
;-))
|
|
|
Re: Ons vriend... [boodskap #1724 is 'n antwoord op boodskap #1722] |
Thu, 31 July 2003 19:03 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:fnoiivk1cn69ei7em6dkk3goqtjo4amv4h@4ax.com...
> Rico is mos ons almal se vriend, en soos hy vertel het, is hy tans in
> die hospitaal. Ons hoef nie verder vrae te vra of te bespreek en
> bespiegel nie, maar ek het gewonder of ons dalk elke dag so paar
> minute opsy kan sit en aan hom dink tot hy weer gesond genoeg is om
> saam met ons hier te kom skerts en gekskeer?
>
> Aan jou Rico - hang in there friend. Ons hou jou stoel warm.
En sy kat se kussing:-) Op Rico, en sy kat!
Lorinda
|
|
|
Re: Ons vriend... [boodskap #1725 is 'n antwoord op boodskap #1722] |
Thu, 31 July 2003 19:07 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Lorinda:
> En sy kat se kussing:-) Op Rico, en sy kat!
Hoe kon ek sy kat vergeet!!! :-)))
Op Rico en sy kat!!
|
|
|