geseënd [boodskap #134478] |
Sun, 08 November 2020 16:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geseënd
Afbreking: ge•se•ënd
Byvoeglike naamwoord: geseën, geseënd
Vergrotende trap: geseënder
Oortreffende trap: geseëndste
Attributief: geseënde
Betekenis:
• Wat baie geluk, genade en seën ontvang.
Gebruik:
• Geseënd is die mense wie se oortredinge nie gestraf word nie en wie se sonde vergewe word. [Romeine 4:7]
Wisselvorm:
• geseën
Vertaling:
Engels: blessed, graced
Nederlands: gezegend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|