kinkhoring [boodskap #134477] |
Sun, 08 November 2020 16:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kinkhoring
Afbreking: kink•ho•ring
Selfstandige naamwoord: kinkhoring
Meervoud: kinkhorings
Verkleinwoord: kinkhorinkie
Meervoud van verkleining: kinkhorinkies
Betekenis:
• Eetbare seeslak in die families Buccinidae, Strombidae, Lotoriidae, ens.
• Keëlvormige skulp van hierdie slak met spiraalvormige draaie.
Gebruik:
• Kinkhoring word in slaaie en bredies gebruik.
• Die Griekse god Triton het 'n kinkhoring as blaasinstrument gebruik.
Sinoniem:
• trompetskulp
Vertaling:
Engels: conch shell
Nederlands: kinkhoorn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|