reddingswerker [boodskap #134475] |
So, 08 November 2020 14:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reddingswerker
Afbreking: red•dings•wer•ker
Samestelling: redding + -s- + werker
Selfstandige naamwoord: reddingswerker
Meervoud: reddingswerkers
Verkleinwoord: reddingswerkertjie
Meervoud van verkleining: reddingswerkertjies
Betekenis:
• Persoon wat reddingswerk doen. Iemand wat in noodtoestande help en lewens red.
Gebruik:
• 'n Reddingswerker het in die brandende gebou ingestorm om die vasgekeerdes te red.
Vertaling:
Engels: rescue worker, rescuer
Nederlands: reddingswerker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|