Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwansuis
kwansuis [boodskap #134473] Sun, 08 November 2020 10:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwansuis
Afbreking: kwan•suis


Byvoeglike naamwoord: kwansuis
Attributief: kwansuise

Betekenis:
• Wat beweer word, maar nie waar is nie.

Gebruik:
• Hy sou ons kwansuis vandag kom help het.
• Die skeidsregter se kwansuise swak hantering van die wedstryd het op dowe ore geval.

Wisselvorm:
• konsuis

Sinoniem:
• kamma
• kastig
• oënskynlik
• skynbaar
• sogenaamd

Vertaling:
Engels: supposed, supposedly
Nederlands: kwansuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jongman
Volgende onderwerp: sindikaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:46:14 UTC 2025