jongman [boodskap #134472] |
Sun, 08 November 2020 10:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
jongman
Afbreking: jong•man
Samestelling: jong + man
Selfstandige naamwoord: jongman
Meervoud: jongmanne, jongmans
Verkleinwoord: jongmannetjie
Meervoud van verkleining: jongmannetjies
Betekenis:
• 'n Onvolwasse of onervare man, of aanspreekvorm vir so 'n persoon.
Gebruik:
• En Saul vra hom: Wie se seun is jy, jongman? [1 Samuel 17:58]
Sinoniem:
• kêrel
• knaap
• seun
Antoniem:
• jongvrou
Afgelei:
• jongmannevereniging
Vertaling:
Engels: young man, lad, stripling
Nederlands: jonge man, jongen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|