impi [boodskap #134470] |
Sun, 08 November 2020 09:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
impi
Afbreking: im•pi
Selfstandige naamwoord: impi
Meervoud: impi's
Verkleinwoord: impi'tjie
Meervoud van verkleining: impi'tjies
Betekenis:
• 'n Groep Zoeloe- of ander krygers.
Gebruik:
• Op 23 Oktober 1836 het 'n impi van 6000 die laer by Vegkop aangeval.
Wisselvorm:
• impie
Afgelei:
• impi-aanval
Vertaling:
Engels: impi
Nederlands: impi
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|