folio [boodskap #134464] |
Sat, 07 November 2020 15:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
folio
Afbreking: fo•li•o
Selfstandige naamwoord: folio
Meervoud: folio's
Verkleinwoord: folio'tjie
Meervoud van verkleining: folio'tjies
Betekenis:
• Vel papier wat in die helfte gevou is (gewoonlik 21 × 33 cm), of 'n boek in die formaat.
Gebruik:
• Begin elke antwoord op 'n nuwe folio.
Afkorting:
• fol.
Afgelei:
• folio-uitgawe
• folioblad
• folioformaat
• foliogrootte
• foliopapier
• foliovel
Vertaling:
Engels: folio
Nederlands: folio
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|