| plaveisel [boodskap #134461] |
Sa., 07 November 2020 13:29 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Plaveisel
plaveisel
Afbreking: pla•vei•sel
Selfstandige naamwoord: plaveisel
Meervoud: plaveisels
Verkleinwoord: plaveiselrtjie
Meervoud van verkleining: plaveiseltjies
Betekenis:
• 'n Oppervlak met stene wat die grond bedek.
Gebruik:
• Die boom se wortels het die plaveisel op plekke gelig.
Afgelei:
• plaveiselsteen
Vertaling:
Engels: pavement
Nederlands: plaveisel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|