Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Du Toit
Du Toit [boodskap #134460] Sat, 07 November 2020 12:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Du Toit
Afbreking: Du Toit


Selfstandige naamwoord: Du Toit
Meervoud: Du Toits
Verkleinwoord: Du Toitjie
Meervoud van verkleining: Du Toitjies

Betekenis:
• 'n Afrikaanse van (familienaam), 'n afstammeling van Francois du Toit, 'n Hugenoot wat in 1686 in Suid-Afrika aangeland het.

Gebruik:
• Die Du Toits kom vanaand kuier.

Vertaling:
Engels: Du Toit
Nederlands: Du Toit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Celliers
Volgende onderwerp: plaveisel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:57:59 UTC 2025