oorkrabbetjie [boodskap #134458] |
Sat, 07 November 2020 11:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorkrabbetjie
Afbreking: oor•krab•be•tjie
Samestelling: oor + krabbetjie
Selfstandige naamwoord: oorkrabbetjie
Meervoud: oorkrabbetjies
Betekenis:
• 'n Oorbel met pendant.
Gebruik:
• Skooldogters mag net een oorkrabbetjie van dieselfde soort per oor dra.
Wisselvorm:
• oorkrabbertjie
• oorkrawwertjie
• oorkrawwetjie
Sinoniem:
• oorhanger
• oorbel
Vertaling:
Engels: eardrop
Nederlands: oorkrabbetjie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|