oorbel [boodskap #134457] |
Sat, 07 November 2020 10:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorbel
Afbreking: oor•bel
Samestelling: oor + bel
Selfstandige naamwoord: oorbel
Meervoud: oorbelle
Verkleinwoord: oorbelletjie
Meervoud van verkleining: oorbelletjies
Betekenis:
• 'n Ornament wat aan die oor gehang word.
• (anatomie) Die lel van die oor; oorlel.
Gebruik:
• Min mense weet dat Paul Kruger 'n oorbel gedra het.
• Sy het gaatjies in haar oorbelle.
Vertaling:
Engels: earring, eardrop; ear lobe
Nederlands: oorbel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|