Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eksentriek
eksentriek [boodskap #134456] Sat, 07 November 2020 09:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eksentriek
Afbreking: ek•sen•triek


Byvoeglike naamwoord: eksentriek
Vergrotende trap: eksentrieker
Oortreffende trap: eksentriekste
Attributief: eksentrieke

Betekenis:
• Buite die middelpunt; anders en nie in die sentrum nie.

Gebruik:
• Die meeste Amerikaanse presidente was maar eksentriek.

Afgelei:
• eksentriekheid

Vertaling:
Engels: eccentric, excentric
Nederlands: excentrisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vrouehoed
Volgende onderwerp: oorbel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:52:54 UTC 2025