differensieer [boodskap #134451] |
Sat, 07 November 2020 08:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
differensieer
Afbreking: dif•fe•ren•si•eer
Werkwoord: differensieer
Verlede tyd: het gedifferensieer
Betekenis:
• Die verskil tussen dinge sien; onderskeid tref.
• (biologie) Die verandering wat selle ondergaan om 'n spesifieke funksie te verrig.
• (wiskunde) Die bepaling van die afgeleide van 'n funksie.
Gebruik:
• Die tweeling is so eenders dat ek nie tussen hulle kan differensieer nie.
• Die embrio begin differensieer om afsonderlike sellae en seltipes te vorm.
• Differensieer die funksie om die maksimum en/of minimum te vind.
Sinoniem:
• onderskei
Afgelei:
• differensieerbaar
• differensiering
Vertaling:
Engels: to differentiate
Nederlands: differentiëren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|