Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wipgat
wipgat [boodskap #134447] Fri, 06 November 2020 13:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wipgat
Afbreking: wip•gat
Samestelling: wip + gat


Byvoeglike naamwoord: wipgat

Betekenis:
• Wat hoogmoedig of liggeraak is.
• Met die stert of agterkant in die lug.

Gebruik:
• Jou wipgat houding staan my nie aan nie.
• Waar kry jy die wipgat waentjie?

Vertaling:
Engels: backsize in air; touchy
Nederlands: staart in de luct; lichtgeraakt


Selfstandige naamwoord: wipgat
Meervoud: wipgatte
Verkleinwoord: wipgatjie
Meervoud van verkleining: wipgatjies

Betekenis:
• Persoon wat homself gou opruk/vererg.

Gebruik:
• Dikvellig ignoreer hy haar wipgat.

Sinoniem:
• wipstert

Afgelei:
• wipgatmier
• wipgatry (op en af, soos op 'n perd)

Vertaling:
Engels: upset person
Nederlands: lichtgeraakt; ergert zich

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitskel
Volgende onderwerp: ditsem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 08:00:17 UTC 2025