uitskel [boodskap #134446] |
Fri, 06 November 2020 10:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitskel
Afbreking: uit•skel
Samestelling: uit + skel
Uitspraak: /ˈœi̯t.skɛl/
Werkwoord: skel uit, uitskel
Verlede tyd: het uitgeskel
Teenwoordige deelwoord: uitskellende
Betekenis:
• Iemand met krenkende woorde beledig.
Gebruik:
• Geseënd is julle wanneer die mense julle haat en julle verstoot en uitskel en julle naam vermy soos iets wat sleg is, alles ter wille van die Seun van die mens. [Lukas 6:22]
Sinoniem:
• beledig
• slegsê
Afgelei:
• uitskelwoord
Vertaling:
Engels: to insult, abuse, scold, revile
Nederlands: uitschelden
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|