doeleinde [boodskap #134442] |
Fri, 06 November 2020 09:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
doeleinde
Afbreking: doel•ein•de
Samestelling: doel + einde
Uitspraak: /ˈdulˌəi̯n.də/
Selfstandige naamwoord: doeleinde
Meervoud: doeleindes
Betekenis:
• Wat 'n mens uiteindelik wil bereik.
Gebruik:
• Die inligting mag deur enigeen en vir enige doeleinde gebruik word.
Sinoniem:
• doel
Vertaling:
Engels: aim, objective, end
Nederlands: doeleinde
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|