Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omgang
omgang [boodskap #134441] Fri, 06 November 2020 08:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
omgang
Afbreking: om•gang
Uitspraak: /ˈɔm.χaŋ/


Selfstandige naamwoord: omgang
Meervoud: omgange

Betekenis:
• Die manier waarop mense sosiaal teenoor mekaar optree.
• Seksuele aktiwiteit tussen mense.

Gebruik:
• Daar is geen edeler tydverdryf as die intellektuele omgang met mense wat anders as jy oor sake dink nie.
• Gebruik voorbehoeding en vermy onbeskermde omgang.

Afgelei:
• omgangstaal
• omgangsvorm

Vertaling:
Engels: contact, interaction; intercourse
Nederlands: omgang

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: apart
Volgende onderwerp: doeleinde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:50:12 UTC 2025