Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » apart
apart [boodskap #134440] Fri, 06 November 2020 08:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
apart
Afbreking: a•part
Uitspraak: /aˈpart/


Byvoeglike naamwoord: apart
Vergrotende trap: aparter
Oortreffende trap: apartste
Attributief: aparte
Partitief: aparts

Betekenis:
• Wat afsonderlik en nie saam is nie.

Gebruik:
• Hulle slaap in aparte kamers.
• Die diere in 'n dieretuin word apart in hokke aangehou.

Sinoniem:
• afsonderlik
• eenkant
• gesegregeer
• geskei

Antoniem:
• saam

Afgelei:
• apartheid

Vertaling:
Engels: apart, aside, separate
Nederlands: apart

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: taalgeleerde
Volgende onderwerp: omgang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:55:45 UTC 2025