Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sorgvuldig
sorgvuldig [boodskap #134438] Fri, 06 November 2020 07:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sorgvuldig
Afbreking: sorg•vul•dig


Selfstandige naamwoord: sorgvuldig
Meervoud: sorgvuldig
Verkleinwoord: sorgvuldig
Meervoud van verkleining: sorgvuldig

Betekenis:
• Met groot omsigtigheid en sorg vir die fyner details.

Gebruik:
• Lees die vraestel sorgvuldig deur voordat jy begin antwoord.

Sinoniem:
• behoedsaam
• nougeset
• noukeurig
• sorgdraend
• versigtig

Antoniem:
• onsorgvuldig

Afgelei:
• sorgvuldigheid
• sorgvuldiglik

Vertaling:
Engels: careful, thorough, meticulous
Nederlands: zorgvuldig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: marinier
Volgende onderwerp: taalgeleerde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:52:44 UTC 2025