Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitdagend
uitdagend [boodskap #134435] Fri, 06 November 2020 06:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitdagend
Afbreking: uit•da•gend


Byvoeglike naamwoord: uitdagend
Vergrotende trap: uitdagender
Oortreffende trap: uitdagendste
Attributief: uitdagende
Partitief: uitdagends

Betekenis:
• Wat 'n mens se vaardighede en vermoëns toets en op die proef stel.
• Wat ander uitdaag; uittartend of uitlokkend optree.

Gebruik:
• Die projek is uitdagend met talle probleme wat oorbrug moet word.
• Sy uitdagende houding staan my nie aan nie.

Sinoniem:
• tergend
• tartend
• uitlokkend

Vertaling:
Engels: daring, dashing; challenging; defiant; defying; provocative; provoking
Nederlands: uitdagend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bediende
Volgende onderwerp: depressie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 07:47:57 UTC 2025