perdfris [boodskap #134433] |
Do, 05 November 2020 19:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
perdfris
Afbreking: perd•fris
Samestelling: perd + fris
Byvoeglike naamwoord: perdfris
Attributief: perdfris
Betekenis:
• Intensiewe vorm van fris. Baie lewendig en gesond.
Gebruik:
• Hy is weer perdfris na sy operasie.
Sinoniem:
• fiks
• fris
• gesond
• lewenslustig
Antoniem:
• stokflou
Vertaling:
Engels: healthy, fighting fit, hale and hearty
Nederlands: gezond
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|