suspisieus [boodskap #134432] |
Thu, 05 November 2020 18:53 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
suspisieus
Afbreking: sus•pi•si•eus
Byvoeglike naamwoord: suspisieus
Vergrotende trap: suspisieuser
Oortreffende trap: suspisieusste
Attributief: suspisieuse
Betekenis:
• Om vol agterdog en wantroue te wees, of iets wat suspisie wek.
Gebruik:
• Sy gedrag was baie suspisieus en ons het besluit om dit by die polisie aan te meld.
Sinoniem:
• agterdogtig
• verdag
• wantrouig
Vertaling:
Engels: suspicious
Nederlands: achterdochtig, wantrouwig
Nota:
• Die woord is in 1931 in die AWS opgeneem en is sedertdien 'n erkende Afrikaanse woord.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|